Charlton Dohne Merino stoet is in die Somerset-Oos distrik geleë van die Oos-Kaap en strewe na die teel van hoë gehalte skape ten opsigte van goeie kwaliteit fynwol, goeie bouvorm, en ook skape wat aanpasbaar is en presteer in die veld.
Charlton Dohne Merino stud is situated in the Somerset East district of the Eastern Cape. Our goal is to breed sheep with high quality fine wool, good build and also sheep that are adaptable and excel in the veld.