Ek is 'n gekwalifiseerde skoonheids terapeut wat my opleiding in 2012 By ISA Carstens in Stellenbosch voltooi het. Ek het die volgende produkte huise beskikbaar, Environ, Morgan Taylor asook Gelish. Ek is baie passievol oor my werk en geniet elke oomblik. Vir enige navrae kontak my gerus.