Vrystaat Nasorgsentrum / Free State Residential Care Centre

Bloemendal St, Bloemfontein, 9300
Vrystaat Nasorgsentrum / Free State Residential Care Centre Vrystaat Nasorgsentrum / Free State Residential Care Centre is one of the popular Public Service located in Bloemendal St ,Bloemfontein listed under Nursing Home in Bloemfontein , Nonprofit Organization in Bloemfontein ,

Contact Details & Working Hours

More about Vrystaat Nasorgsentrum / Free State Residential Care Centre

Die Vrystaat Nasorgsentrum lewer dienste aan volwasse persone wat leef met intellektuele uitdagings en bied versorging aan 155 permanente inwoners en 30 dagbesoekers. Die Sentrum is in 1981 gestig en is as ʼn Nie-winsgewende Organisasie geregistreer met die volgende registrasie nommer 002 795 NPO.

Die inwoners se ouderdom wissel van 18 jaar tot 60 jaar en die meeste van hulle is al vir baie jare hier hoofsaaklik omdat hulle veilig en versorg voel. Ons streef steeds daarna om ʼn Sentrum van uitnemendheid ten opsigte van dienste aan ons begunstigdes te wees.

Al die inwoners is betrokke by een van die volgende terapie areas ( of ook bekend as werkswinkels) nl. Bakkery, Pottebakkery, Houtwerk, Naaldwerk of Drukwerk. Sommige verkies om in die kombuis, washuis of skoonmaak afdeling te help en ʼn paar is betrokke by die onderhoud van geboue en tuine. Elkeen het sy werk en voel nuttig en doen hul werk met trots.

Map of Vrystaat Nasorgsentrum / Free State Residential Care Centre

OTHER PLACES NEAR VRYSTAAT NASORGSENTRUM / FREE STATE RESIDENTIAL CARE CENTRE