Volksblad subkantoor

79 Nelson Mandela Drive, Bloemfontein, 9300
Volksblad subkantoor Volksblad subkantoor is one of the popular Media/News Company located in 79 Nelson Mandela Drive ,Bloemfontein listed under Media/News Company in Bloemfontein ,

Contact Details & Working Hours

More about Volksblad subkantoor

Wie en wat is die subkantoor? Dit is die groep woordliefhebbers wat vir die taalversorging van Volksblad se Sentrale Plaaslike Koerante verantwoordelik is.

Ons sit tussen 'n klomp woordeboeke in die Volksblad-gebou in Nelson Mandelarylaan 79, Bloemfontein.

Wanneer woorde stories inkleur, raak ons opgewonde – en wanneer kopie sonder spelfoute is, kan ons nie help om te glimlag nie. Ons geniet woordspeling waarskynlik meer as wat ons moet, maar in die subkantoor raak taalgrappies nooit oud nie.

Ons werk agter die skerms aan Kroonnuus, Vrystaat Nuus/News, Express Northern Cape, Noordkaap, Express, Kalahari Bulletin, Bloemnuus en Vista – almal Media24-publiksasies.

Hoewel die fynere steke en knope van taal nie elke ou se vriend is nie, is dit ons doel om naatlose kopie te lewer. Stories wat sag op die oog en soet op die lippe is.

Map of Volksblad subkantoor