The Beauty Fairy

Venusweg, Stella, 8650 ,South Africa
The Beauty Fairy The Beauty Fairy is one of the popular Cosmetics Store located in Venusweg ,Stella listed under Shopping/retail in Stella , Cosmetics & Beauty Supply in Stella ,

Contact Details & Working Hours

More about The Beauty Fairy

Mens is altyd opsoek na iets klein , spesiaal en bekostigbaar vir 'n verjaarsdag waarvan ons vergeet het of 'n vinnige dankie sĂȘ geskenkie... by THE BEAUTY FAIRY is Iets spesiaal en uniek vir elkeen van u... 'n mooi serp met Afrikaanse skrywes , Die Protea , Wondpomp en Springbok embleme so eie aan ons land ... Hout oorbelle met die fynste detail ,Coke proppies , ZamBuck en klein uiltjies... Hout Krale GROOT en klein in alle kleure , vir elkeen se smaak en styl en nog baie meer ... kom loer gerus in of maak sommer vandag nog kontak met my, Nadia du Plessis...

Map of The Beauty Fairy