Hercules Rust B & B

Plaas Voorspoed, Stella, ,South Africa
Hercules Rust B & B Hercules Rust B & B is one of the popular Hotel located in Plaas Voorspoed ,Stella listed under Hotel in Stella , Bed and Breakfast in Stella ,

Contact Details & Working Hours

More about Hercules Rust B & B

Hercules Rust is gelee op die N18 tussen Vryburg en Mahikeng in die Noord Wes Provinsie. "The Gateway to the Kalahari"

Dit is die perfekte bestemming vir gesinne sowel as vir die sakeman wat wil wegbreek na 'n verkwikkende rustige omgewing.

Hercules Rust voorsien ruim bekostigbare gastekamers met privaat ingange. Die kamers is goed ingerig asook met tee en koffie geriewe.

Hier word jul bederf met goeie diens en 'n ordentlike ontbyd. Hier is ook n swembad waarin jul kan afkoel wanneer die somer hitte jul verontrief. Hier kan jul in die aande in die buitelig sit, die sons ondergange aanskou asook die sterre hemel.

Ons nooi jul vriendelik uit om in die rustige omgewing te kom uitspan.

Verloor jou siel en vind jouself weer!

Map of Hercules Rust B & B