Skole-ondersteuningsentrum SOS

H.v. Eendracht en D.F. Malan strate, Centurion, 0157 ,South Africa
Skole-ondersteuningsentrum SOS Skole-ondersteuningsentrum SOS is one of the popular Education located in H.v. Eendracht en D.F. Malan strate ,Centurion listed under Education in Centurion , Educational Organization in Centurion ,

Contact Details & Working Hours

More about Skole-ondersteuningsentrum SOS

Die toekoms van Afrikaanse kinders aan die Suidpunt van Afrika is ons erns! Solidariteit Helpende Hand sien daagliks hoe opleiding jongmense verskans teen swaarkry en bedien met opsies.

Om dié rede is die Skole-ondersteuningsentrum tot stand gebring om toe te sien dat Afrikaanse skole ondersteun word.
Helpende Hand hoor die SOS en die noodroep van oorlaaide onderwysers, hoofde en beheerliggaamlede wat minimale ondersteuning van die staat ontvang.

Die visie van die SOS is om elke skool in ons land waar onderrig in Afrikaans aangebied word, by te staan om in die toekoms steeds wêreldgehalte onderrig te bly bied.

Map of Skole-ondersteuningsentrum SOS