Akademia, bied aan die skoolverlater en werkende persoon wat moet of wil studeer terwyl hy / sy werk die geleentheid om dit in sy moedertaal te doen. Na-uurse klasse, toetse en eksamens word in Afrikaans aangebied deur gebruik te maak van die mees moderne videokonferensie tegnologie. Kwalifikasies wat studente by een van 11 studiesentrums deur die land kan studeer sluit BCom grade, 'n Gevorderde Diploma in Projekbestuur, asook eenjaar hoër sertifikate in. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting oor nuutste grade en studiesentrums