Oppi Plasie

R71, Tzaneen, 0850
Oppi Plasie Oppi Plasie is one of the popular Performance & Event Venue located in R71 ,Tzaneen listed under Performance & Event Venue in Tzaneen ,

Contact Details & Working Hours

More about Oppi Plasie

Net buite Tzaneen, 'n lappie grond omskep in die ideale omgewing om een van jou kroos saam hulle maters se lewens vieringe in alle volheid en oorvloed te kom geniet.

Met meer as genoeg om mee besig te bly!

Is jy 'n moeder hen met 'n kuiken wat hoƫ standaarde wil handhaaf of sommer net goed wil bederf, maar weet nie waar om te begin nie.

Dan is die net die plek vir jou, laat ALLES in Oppi Plasie se bekwame hande en ons bewaarheid daardie drome en ideale en betower die dag behoorlik.

Al wat jy as moeder hen hoef te doen is terug sit ontspan en luister na die melodieƫ van kinder jolyt en skaterlaggies!

Map of Oppi Plasie