Oppi Plasie Kinderakademie

Oppi Plasie Venue, Tzaneen, 0850 ,South Africa
Oppi Plasie Kinderakademie Oppi Plasie Kinderakademie is one of the popular Education located in Oppi Plasie Venue ,Tzaneen listed under Education in Tzaneen ,

Contact Details & Working Hours

More about Oppi Plasie Kinderakademie

Nadat ek 2 amper 3 jaar terug my Partytjie venue Oppi Plasie Begin het...met Groot geloof dat dit sal wees presies wat ouers na soek in ons omgewing...het ek soveel belangstelling gehad. Met tyd het mamma's saam my gestem dat dit die idiale omgewing is om 'n "plaas skooltjie" te begin. Met ons besige lewe en program elke dag is daar min tyd om ons kleuters tuis te leer wat natuur eitlik is.
Hier wil ek elke kleuter bekendstel aan ons wonderlike natuur en skepping wat ons Vader aan ons gegee het.
Terwyl hulle skoolgereed word, leer hulle om naby die natuur te leef. Ons eie groentetuintjie word deur die kleuters instand gehou. Daar is buitemuurs ingesluit in die pakket bv swemlesse, perdry, dans en nog vele meer alles hier Oppi Plasie
Ons help u as ouer om hierdie kleuters groot te maak met waardering vir dit wat aan ons as mens gegee is, dit wat ons in die vinnige elke dag se lewe nie altyd kan geniet nie.

Map of Oppi Plasie Kinderakademie