Heerlike, gesonde kospakkies vir skoolkinders! Spesifiek gemik op groeiende kinders en mamma kan daai ekstra 20min laat slaap elke oggend...!
* Maandeliks vooruitbetaalbaar;
* Ouers het gemoedsrus dat hul kinders hul kospakkies by die skool kry - geen kosblikke meer wat plek vat in hul tasse nie;
* Deeglik uitgewerkte spyskaarte wat afwissel en gefokus op is op gesondheid (sonder dat kinders dit eers agterkom ;-) )
* Bekostigbaar - Ouers se lewens is reeds 'n gejaag - @ R__ per dag per kind, is dit verseker bekostigbaar!