GODS HAVEN Sorg Sentrum

Sirkelweg No 31, Tzaneen, 0850 ,South Africa
GODS HAVEN Sorg Sentrum GODS HAVEN Sorg Sentrum is one of the popular Nonprofit Organization located in Sirkelweg No 31 ,Tzaneen listed under Non-profit organization in Tzaneen ,

Contact Details & Working Hours

More about GODS HAVEN Sorg Sentrum

GODS HAVEN is afhanklik van maandelikse losies-gelde,maar is verder grootliks ook afhanklik van gemeenskaps-bydraes

Die huidige finansiele tekort om al die maandelikse uitgawes te dek sentreer hoofsaaklik rondom die volgende aspekte bv. die aankoop van Kruideniersware, die herstel & onderhoud van die gebou, die voorsiening van Beskermende-oorklere / Uniforms aan personeel.

GODS HAVEN benodig verder ook `n paslik gekwalifiseerde Ingeneur om `n geskiktheids- & okkupasie sertifikaat af te teken t.o.v. die rasionele ontwerp m.b.t. die elektriese-installasie en brandbeveiligings vereistes

Meeste van die ou-mensies is net nie in staat om die volle losies-tarief te beskostig nie en benodig ons "Pleegsorg" (Borgskappe) d.m.v. die "Adopt a Granny projek" vir borg-bydraes tot die bejaardes se maandelikse losies koste

Vir enige vra kontak asb:- Die Sekretaris (Henk Mienie) by 083-294-1960 // henkmienie@gmail.com

Map of GODS HAVEN Sorg Sentrum