Laerskool Volschenk

Warden street, Riversdale, 6670 ,South Africa
Laerskool Volschenk Laerskool Volschenk is one of the popular Elementary School located in Warden street ,Riversdale listed under School in Riversdale , Elementary School in Riversdale ,

Contact Details & Working Hours

More about Laerskool Volschenk

Laerskool Volschenk is geleë in Riversdal in die Suid - Kaap. Ons strewe te alle tye om op alle gebiede kurrikulêr sowel as ko-kurrikulêr 'n skool van uitnemendheid te wees deur

"HOË KWALITEIT, BEKOSTIGBARE ONDERWYS"

Met 'n pragtige skoolgebou, netjiese sportgronde, goed opgeleide en gemotiveerde onderwysers vir akademie en sport, asook die opsie van koshuisfasiliteite, is Laerskool Volschenk die ideale keuse vir goed gebalanseerde onderrig.

Map of Laerskool Volschenk