Kanes Wedding and Conference venue

N12, Wolmaranstad, ,South Africa
Kanes Wedding and Conference venue Kanes Wedding and Conference venue is one of the popular Event Planner located in N12 ,Wolmaranstad listed under Hotel in Wolmaranstad , Event planning/event services in Wolmaranstad , Event Venue in Wolmaranstad ,

Contact Details & Working Hours

More about Kanes Wedding and Conference venue

Ons is 'n nuwe, opkomende "venue" wat vol entoesiasme elke funskie met hart en siel aanpak. Ons groei by die dag en streef daarna om elke kliënt se drome 'n waarheid te maak.

Ons spesialiseer op hierdie stadium in buitelug troues.

Ons spesialiseer nie net in troues nie, maar ook in verlowingspartytjies, kombuistee, rum partytjies, ooievaarstee, kinderpartyjies asook mylpaal verjaarsdae (16, 21, 50, 60, 80) , huweliksherdenkinge, werksafsluitingsfunksies, skool afsluitings en ook net lekker saam kuier, braai en danse.

Ons beoog ook om spesiale werkswinkels aan te bied soos bv: skilderklasse, bruidsmarkte, en nog vele meer.

Ons bied ook oornag fasiliteite. 2 x selfsorg eenhede en 2 x oornag kamers.

Hou gerus ons bald dop vir spesiale aanbiedinge, werkswinkels en funksies.

Map of Kanes Wedding and Conference venue