Hoërskool President

Rifle Rangeweg, Ridgeway, Johannesburg, 2091 ,South Africa
Hoërskool President Hoërskool President is one of the popular High School located in Rifle Rangeweg, Ridgeway ,Johannesburg listed under School in Johannesburg , High School in Johannesburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Hoërskool President

Hoërskool President het sy onstaan gehad in die Suide van die Goudstad, as gevolg van die instroming van Afrikaners na Johannesburg in die vroeë sestigs. Dit het beteken dat die huidige skool, Die Fakkel Hoërskool nie meer die hoeveelheid leerlinge kon hanteer nie. Dus is daar nog ‘n skool geopen en in 1967 is Ridgeway se Hoërskool amptelik in gebruik geneem.

Die skool se naam het amptelik verander na twee jaar en het Hoërskool President geword in 1969.

President het van daar net van krag to krag gegaan en vinig die vooruitstrewende en vooraanstaande skool vir voortreflike onderwys geword in die suide en ook ons land.

In 2005 neem President die stap na tweetaligheid en betree daarmee ‘n nuwe era, wat deur sterk leierskap en harde werk nog ‘n suksesverhaal geword het van die dinamiese skool wat se soeke hom nog slegs laat voortbou het op ‘n sterk verlede!

President is en sal altyd die toonaangewende skool wees en op die voorgrond van voortreflike onderrig, sport en kultuur, nie net in Johannesburg nie, maar ook ons land.

SOEK EN BOU

Map of Hoërskool President