Goibib Mountain Lodge

P O Box 734, Keetmanshoop, Namibia
Goibib Mountain Lodge Goibib Mountain Lodge is one of the popular Agricultural Service located in P O Box 734 ,Keetmanshoop listed under Lodge in Keetmanshoop , Farm in Keetmanshoop , Agricultural Service in Keetmanshoop ,

Contact Details & Working Hours

More about Goibib Mountain Lodge

Karas Livestock Maatskapy boer op die plaas Goibib langs die groot Karasberge in die Suide van Namibia.
Dit reen ‘n gemiddeld van 230 mm per jaar en droeë jare kom gereeld voor. Deel van die bestuurs program op Goibib is om te besef dat ons besig is met veeteelt en om alles in ons vermoeë te doen om aanteel te bevorder. Kennis van enige aard, raad van ieder, inligting van kundiges, toerusting en tegnologie word alles ingespan om beter aanteel resultate te lewer.
Ons belangrikste doelwit is vrugbaarheid.
Kennis van die diere se vermoeë en hoe om dit sinvol te benut is noodsaaklik.
Doetreffende gebruik van natuurlike hulpbronne soos weiding en water gepaard met inligting ingevorder met behulp van gevorderde tegnologie en instrumente laat ons toe om optimale produksie te bevorder.
Karas Livestock het op Goibib verskeie instrumente ingespan om inligting te bekom wat die bestuur van vrugbaarheid bevorder.
As gevolg van sukses wat ons behaal op Goibib kan ons nou met groot selfvertroue hierdie instrumente aan boere oral in Suider Afrika veskaf.

Map of Goibib Mountain Lodge