Die Naaldwerk Plek

7 Veldlelie Street,Capolavoro, Stellenbosch, 7600
Die Naaldwerk Plek Die Naaldwerk Plek is one of the popular Business Service located in 7 Veldlelie Street,Capolavoro ,Stellenbosch listed under Business Service in Stellenbosch , Fashion in Stellenbosch ,

Contact Details & Working Hours

More about Die Naaldwerk Plek

In 2006 was ek oorstelp van vreugde om die Elle / Lisof Beurs te wen waarmee ek in 2008 gekwalifiseer het met 'n diploma in mode-ontwerp. In 2007 was ek naaswenner vir die Bridal Africa kompetisie in 2007 en ek het my internskap tydens my studies by die SAUK vir die tv reeks Isidingo se Klere en Kostuum departement gedoen.

Na my studies het ek my eie mode-etiket, Primitiv, gestig waar ek gereeld private vertonings gehou het asook my reeks verkoop het in die destydse India Jane in Kalkbaai. Ek het ook ondervinding as 'n werkswinkel assistent in die ateljee van die Johannesburg gebasseerde mode-ontwerper Roman Handt.

In tussentyd het ek Die Naaldwerk Plek geskep om my passie vir klere maak en ontwerp te kan oordra aan kinders, tieners, studente asook volwassenes. Ek is tans besig met 'n reeks vir Primitiv wat in die nabye toekoms weer aan die publiek beskikbaar sal wees.

3 maande @ R750 p/m ( 2 ure per les ) x 4 weke
2 maande @ R850 p/m ( 2 ure per les ) x 4 weke
1 maand @ R1000 p/m ( 2 ure per les ) x 4 weke
1 Les @ R300 (2 ure)
1 Werkswinkel @ R450 (3 ure)


Map of Die Naaldwerk Plek