De Bron gasteplaas

Trompsburg, Trompsburg, ,South Africa
De Bron gasteplaas De Bron gasteplaas is one of the popular Farm located in Trompsburg ,Trompsburg listed under Local business in Trompsburg , Farm in Trompsburg ,

Contact Details & Working Hours

More about De Bron gasteplaas

Ons is n gasteplaas wat oornaggeriewe bied vir reisigers sowel as n plek waar iemand vir n naweek, nag of selfs meer net wil kom ontspan. Hier is selfsorggeriewe met oa braaigeriewe maar etes kan ook voorsien word mits vooraf met bespreking gereel . Twee kamers met badkamers (storte - nie baddens nie) en kitchenette plus yskas en kombuis toegerus met nodige glase , eetgerei, wasbak ens. Elke kamer kan tot vier persone huisves! ekstra matrasse en n baba slaapbed op aanvraag is beskikbaar. Kamers en badkamers volledig toegerus met linne en handdoeke. Voorsiening vir klein troeteldiere kan getref word mits dit vooraf gemeld en gereel is. Groot parkeerarea agter die gastekamers.

Map of De Bron gasteplaas