A Lo Ha Keiki Kleuterskool

7 Blinkblaar str, Thabazimbi, 0380 ,South Africa
A Lo Ha Keiki Kleuterskool A Lo Ha Keiki Kleuterskool is one of the popular Preschool located in 7 Blinkblaar str ,Thabazimbi listed under School in Thabazimbi , Preschool in Thabazimbi ,

Contact Details & Working Hours

More about A Lo Ha Keiki Kleuterskool

Baba, Peuter en Kleuterskool
Is ‘n uitstekende begin punt vir enige ouer se mees
kosbare geskenk. Hier sorg ons dat jou kind volop
liefde en aandag kry in n warm en huislike atmosfeer.
Ons beskik oor die mees ervare personeel om jou
kleinding met sorg en liefde te lei, te vertroetel en te
ontwikkel!

Naskool
Ons beskik oor 'n goed toegeruste naskoolsentrum
met vervoer vanaf skool, goeie beheer, dissipline,
heerlike kos en voldoende studiegeleentheid.
Leerders maak van hierdie sentrum gebruik op 'n
voltydse basis of daagliks soos benodig.
Tydens vakansietye word 'n wonderlike opwindende
program aangebied vanaf 06:30 tot 17:30.

Kom ervaar self die kwaliteit van diens . . .

Map of A Lo Ha Keiki Kleuterskool