Experi-Maatjies/Buddies - Thabazimbi

Tambotie Straat, Thabazimbi, 0380 ,South Africa
Experi-Maatjies/Buddies - Thabazimbi Experi-Maatjies/Buddies - Thabazimbi is one of the popular Education located in Tambotie Straat ,Thabazimbi listed under Education in Thabazimbi ,

Contact Details & Working Hours

More about Experi-Maatjies/Buddies - Thabazimbi

Experi-Maatjies is ‘n opvoedkundige, buitemuurse program wat eksperimente gebruik om vir kinders te wys dat die wêreld van Wetenskap pret kan wees. Dit word gedoen deur gebruik te maak van interaktiewe projekte, oulike demonstrasies en eenvoudige eksperimente.

Kinders behoort eksperimente te doen om dieselfde redes waarom daar vir hulle stories vertel word en waarom hulle aan sport deelneem - eksperimente moedig kinders aan om nuuskierig, kreatief en vol selfvertroue te wees. Eksperimente leer kinders om waar te neem, te vergelyk, te dink en te voorspel – alles terwyl hulle PRET het!

Die program word deur onafhanklike fasiliteerders by verskeie skole aangebied.

Map of Experi-Maatjies/Buddies - Thabazimbi