Zyho Truck & Trailer is geleë in die Industriële gebied van Springbok.
Zyho Truck & Trailer bied 'n groot verskeidenheid van dienste aan bv.:
- Herstel & dienste van trokke, trekkers, sleepwaens asook ligte kommersiële voertuie
- Insleepdienste beskikbaar
- Spuitverf & sandblaas fasiliteite
- Wasgeriewe
- Herstelwerk op grondverskuiwings masjienerie
- Vervoer van vragte (Kort & langafstand) teen billike pryse
- 24 Uur beskikbaarheid
Kom loer gerus in en kry 'n gratis kwotasie.
Ons sien uit daarna om tot u diens te wees.