Gastehuis ideaal vir oornag vanaf Gauteng rigting Kaapstad of andersom. (Net 40 km vanaf N1 - teerpad)
Naby Oudshoorn vir Kunstefees.
Swartberg Pas en Die Hel letterlik op jou voorstoep - Bikers welkom!
Baie besienswaardighede - iets vir iedereen.
Volop restaurante.
Bergfiets paradys.