Woordverspreiding

Majubastraat 33, Posbus 28028 Sonlandpark, Vereeniging, 1944
Woordverspreiding Woordverspreiding is one of the popular Religious Bookstore located in Majubastraat 33, Posbus 28028 Sonlandpark ,Vereeniging listed under Religious Organization in Vereeniging , Book store in Vereeniging , Religious Book Store in Vereeniging ,

Contact Details & Working Hours

More about Woordverspreiding

WoordVerspreiding beywer hom daarvoor om hierdie waarhede te help vesprei - in Afrikaans, en in 'n maklik leesbare vorm. Ons doel is om gelowiges toe te rus om in die moderne Suid-Afrika te oorwin oor sonde, 'n steeds intiemer verhouding met Jesus Christus te beleef, en leerders van ander te word.

Daar is reeds etlike publikasies op die mark. Die reeks dek 'n verskeidenheid onderwerpe en word geleidelik uitgebrei. Omdat die eienaars die uitgewery bedryf as 'n bediening en nie 'n besigheid nie, word die boeke teen onder kosprys verkoop. WoordVerspreiding ontvang graag voorstelle en opbouende kritiek van lesers wat hom in staat sal stel om aan die leesbehoeftes van Christene te voldoen.

Map of Woordverspreiding