Wolkberg Akademie

Wolkberg Akademie vir CVO, Posbus 2425, Tzaneen, 0850 ,South Africa
Wolkberg Akademie Wolkberg Akademie is one of the popular Education located in Wolkberg Akademie vir CVO, Posbus 2425 ,Tzaneen listed under Education in Tzaneen ,

Contact Details & Working Hours

More about Wolkberg Akademie

Historiese Agtergrond

Gehoorsaamheid aan die belofte wat ons as ouers by die doopvont afgelê het, het die hoofrede geword vir die bestaan van Wolkberg Akademie vir CVO.

Ons skool is amptelik op 15 April 1997 deur ds. Louis Pienaar geopen met slegs agt leerlinge en staan bekend as Tzaneen Skool vir CVO. Die naam van die skool verander in 2008 na Wolkberg Akademie vir CVO.

Ons skool staan hoog aangeskryf by die BCVO as ‘n skool wat aktief deelneem aan BCVO-aktiwiteite op alle gebiede en ‘n waardevolle, positiewe bydrae lewer tot die beeld en die uitbou van die CVO-skole se ideale.

Hierdie skool bewys hom steeds as ‘n skool van geleenthede en uitnemendheid op alle lewensterreine en leef ons leuse: Ter wille van ons kinders, voluit.

Map of Wolkberg Akademie