Wippie & Snippie Speelgroep

Deenastraat 9, Thabazimbi, 0380 ,South Africa
Wippie & Snippie Speelgroep Wippie & Snippie Speelgroep is one of the popular Preschool located in Deenastraat 9 ,Thabazimbi listed under Education in Thabazimbi , Educational Organization in Thabazimbi , Preschool in Thabazimbi ,

Contact Details & Working Hours

More about Wippie & Snippie Speelgroep

Om kinders se kreatiwiteit te ontwikkel, bied Wippie & Snippie elke week 'n ander tema aan. Hierdie tema's sluit ook soms uitstappies of opwindende leerprosesse aan.
Kinders van alle ouderdomme het interaksie met mekaar, sodat hulle kan leer om te lei en ook te volg op die veilige en skaduryke speelterrein. Wippie & Snippie bied positiewe interaksie met ander speelgroepe en kleuterskole asook met die gemeenskap oor die algemeen aan.

Mariaan Calitz, Brende van den Berg en Marie Coetzee is tans die permanente werknemers van Wippie & Snippie, en elkeen bied iets uniek aan die spesifieke ouderdomsgroepe waarmee hulle werk.
Die werknemers van Wippie & Snippie ken elke kind op die naam en is bekend daarvoor dat hulle 'n persoonlike verhouding met kinders en hul ouers kan bou.

Map of Wippie & Snippie Speelgroep