Ons is 'n puik gemengde primêre skool met bykans 'n 1000 leerders - graad 1 tot graad 7. Ons is geleë in Dan Pienaar (noordelike voorstad) van Bloemfontein. Ons leerders presteer in akademie, sport en in kultuur.
WEET WAAR Lê ONS KRAG:
God as Hoof
Gemotiveerde professionele personeel
Betrokke ouers
Gebalanseerde en gelukkige leerders
'N PLEK WAAR ELKE OUER EN KIND TROTS KAN WEES: