Wieleskou

Drakensberg street, Secunda, 2302 ,South Africa
Wieleskou Wieleskou is one of the popular Automotive, Aircraft & Boat located in Drakensberg street ,Secunda listed under Attractions/things to do in Secunda ,

Contact Details & Working Hours

More about Wieleskou

Die Oosterland Wiele, Buitelug en Leefstyl skou word alreeds 15 jaar suksesvol aangebied by Graceland Hotel, Casino and Country Club in Secunda, Mpumalanga. Die skou word elke jaar besoek deur 10 000 mense en vir die eerste keer in die geskiedenis, vind die skou in 2013 oor 2 dae plaas. Dit bied aan handelaars en uitstallers geleentheid vir optimale blootstelling.

Boek solank 13 en 14 Mei 2016 uit in jou dagboek, want jy gaan beslis by die skou wees.

Hierdie webtuiste bied aan jou al die inligting oor die skou, hoe om te boek, wat die toegangs-gelde is en nog vele meer! Vir verdere inligting skakel Jackie van Zyl 082 460 8678 of e-pos by bemarking@oosterland.co.za Sien jou daar!

Map of Wieleskou