Waterpunt

van Riebeeck street 5, Fauresmith, ,South Africa
Waterpunt Waterpunt is one of the popular Agricultural Service located in van Riebeeck street 5 ,Fauresmith listed under Local business in Fauresmith , Equipment Service & Supply in Fauresmith , Agricultural Service in Fauresmith ,

Contact Details & Working Hours

More about Waterpunt

WATERPUNT BK het sy ontstaan gehad in 2005 te danke aan 'n goeie vriend wat deur Jesus gebruik is.
Hy het my genader in die begin van 2005 nadat die plaaslike kooperasie nie aan hom 'n waterkrip kon voorsien nie.
Die eerste krip is vir hom gebou in 2005 en so het Waterpunt verder ontwikkel.

Registrasie:
WATERPUNT is ook as verskaffer geregistreer by verskeie kooperasies soos OVK, GWK, BKB,VKB, KVB.
Ons produkte word tans regoor die RSA bemark met ons hoofmark tans in die oostelike dele van ons land.

Map of Waterpunt