Waterberg Woonwa Resort Warmbad

Eersbewoon road, Bela-Bela, ,South Africa
Waterberg Woonwa Resort Warmbad Waterberg Woonwa Resort Warmbad is one of the popular RV Park located in Eersbewoon road ,Bela-Bela listed under Public places in Bela-Bela ,

Contact Details & Working Hours

More about Waterberg Woonwa Resort Warmbad

Ons is gelee in n pragtige omgewing met pragskoon natuur n goeie wegbreek vir die hele gesin kom ontspan gerus en gaan met n nuwe asem terug huis toe. Ons is lekker in die bosveld met baie bome hier is n warmwater swembad en kinder swembad klimrame en stap roetes.
Hier is n keuse van privaat ablusie en gewone ablusie.

Map of Waterberg Woonwa Resort Warmbad