Waboomskraal Winkel, Slaghuis en Diens Stasie

George, 6529
Waboomskraal Winkel, Slaghuis en Diens Stasie Waboomskraal Winkel, Slaghuis en Diens Stasie is one of the popular Grocery Store located in ,George listed under Grocery Store in George , Butcher Shop in George , Wine, Beer & Spirits Store in George ,

Contact Details & Working Hours

More about Waboomskraal Winkel, Slaghuis en Diens Stasie

Ons is die trotse eienaars van Waboomskraal winkel, Drank winkel, Slaghuis en Diensstasie sedert April 2014. Ons het hard gewerk om weer kliente diens op standaard te bring en ons werk nog elke dag daaraan. Ons glo aan wedersydse respek vir mekaar en dat ons so 'n lang pad saam met mekaar kan stap.

Ons het ook probeer om 'n groter verskeidenheid van kruideniersware vir mense te bied in die vermoë van wat ons spasie dit vir ons toelaat teen billike pryse.

Ons bied die volgende dienste aan vir die gemeenskap:
Petrol
Diesel
Verskeie vleise teen top gehalte
Biltong
Droewors
Algemene Kruideniersware
Beperkte Drank soorte

Vir die mense het ons 'n kuier area waar hulle kan kom pool speel en 'n drankie kan kom geniet.. Ons is tans besig met die nodige verbeteringe om 'n braai area vir die mense te skep waar hulle funksies kan hou.

Ons grootste mikpunt met die blad is om ons winskopies met die mense te deel en om julle uit te nooi om ons te kom besoek by die winkel.

Map of Waboomskraal Winkel, Slaghuis en Diens Stasie