More about Vrystaat Landsdiens / Freestate Landservice
Landsdiens is 'n jeugbeweging waar ons poog om die jeug van vandag die vier liefdes van Landsdiens te leer, genaamd: Liefde vir God ons Skepper, Liefde vir ons Naaste, Liefde vir die Natuur en Liefde vir Arbeid.
Map of Vrystaat Landsdiens / Freestate Landservice
OTHER PLACES NEAR VRYSTAAT LANDSDIENS / FREESTATE LANDSERVICE