Vryheid Buurtwag

President street 147, Vryheid, 3100 ,South Africa
Vryheid Buurtwag Vryheid Buurtwag is one of the popular Community Organization located in President street 147 ,Vryheid listed under Community Organization in Vryheid ,

Contact Details & Working Hours

More about Vryheid Buurtwag

DOELSTELLING EN DOELWITTE

Die doelwitte en doelstellings van die Buurtwag is:
Help in die identifisering, prioritisering en probleem oplossing wat verband hou met
kriminele aktiwiteite en veiligheid van die inwoners.
Goeie gemeenskapspolisiƫring verhoudings te bevorder en te handhaaf.
Objektiewe en regverdige mediadekking van die gemeenskap aan te moedig en te bevorder t.o.v
polisiƫring aktiwiteite.
Onderhandel en saam met enige ander organisasie op plaaslike vlak, in
die bevordering van die belange van die Suid-Afrikaanse Polisiediens en / of sy lede.
Bevorder samewerking tussen die besighede en alle ander belangegroepe in sy gebied en moedig gesamentlike inisiatiewe oor sake van wedersydse belang

LIDMAATSKAP

Lidmaatskap van die Buurtwag sal oop wees vir alle inwoners van die gemeenskap van Vryheid en platteland
en sal nie enige onbillike diskriminasie teenoor enige persoon beoefen nie.
Lidmaatskap sal vrywillig wees en is verteenwoordigend van die hele gemeenskap gedien
deur die Vryheid Polisie Stasie en plaaslike belangegroepe (organisasies).

Map of Vryheid Buurtwag