Met i Strikkie

Pretoria,
Met i Strikkie Met i Strikkie is one of the popular Product/Service located in ,Pretoria listed under Home Improvement in Pretoria , Home Decor in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

More about Met i Strikkie

Ek is 'n voltydse mamma van drie jong manne.
* Met i Strikkie* is my "kreatiewe ontlading spasie"

Ons almal het ‘n roeping, ‘n passie, ‘n talent...

Myne is om kreatief te wees en ander se lewens te vergemaklik en te verryk. My talent is om mooi te maak met detail, want immers is dit die klein goedjies wat saak maak.

So nou vra jy… Wat doen ek…
• As jy dekor nodig het vir ‘n feestelikheid, dan vra jy vir my
• Babaklere en bykomstighede met ‘n tikkie styl, die sal ek vir jou kan maak.
• Of sommer net 'n klein bederf pakkie vir iemand spesiaal.

Verfraai jou lewe, lag ‘n slag, wees pret...met i strikkie!

Map of Met i Strikkie