Voetlig Bedieninge Petro Kotze

Stevenson Road, Orkney, 2621 ,South Africa
Voetlig Bedieninge Petro Kotze Voetlig Bedieninge Petro Kotze is one of the popular Religious Center located in Stevenson Road ,Orkney listed under Church/religious organization in Orkney , Religious Organization in Orkney ,

Contact Details & Working Hours

More about Voetlig Bedieninge Petro Kotze

Voetlig Bedieninge is 'n nie winsgewende bediening en is suiwer gemik op die geestelike bediening deur die Heilige Gees, armsorg en algemene opheffing onder die afrikaans-sprekende inwoners van Orkney Vaal en omliggende areas. Daar is tans ongeveer 53 gesinne in Voetlig gemeente en baie van hulle is afhanklik van die kerk vir kospakkies, fisiese, geestelike en emosionele versorging.

Map of Voetlig Bedieninge Petro Kotze