Vlinder Vroue

Unit 4,84 General Hertzog street Three Rivers, Vereeniging, 1929 ,South Africa
Vlinder Vroue Vlinder Vroue is one of the popular Community Organization located in Unit 4,84 General Hertzog street Three Rivers ,Vereeniging listed under Community Organization in Vereeniging ,

Contact Details & Working Hours

More about Vlinder Vroue

Die Vlinder Vroue wil elke vrou help om haar identiteit in Jesus te vind, en om saam met vroue geloof, hoop en liefde uit te leef. Om vroue te leer dat dit okay is om nie altyd okay te wees nie, want God neem ons elkeen op ‘n lewensreis. En dat vroue so op ‘n daaglikse basis kan saam staan om mekaar se laste te kan dra. Net soos elke vlinder uniek is, so is elke vrou ook uniek in God se oe, maak nie saak wie sy is, of waar sy vandaan kom nie. Elke vrou is kosbaar en waardig om ‘n Dogter van Die Koning te wees.

Map of Vlinder Vroue