Vleissentraal Bosveld

56 Van Riebeeck road, Ga-Mokopane, 0600
Vleissentraal Bosveld Vleissentraal Bosveld is one of the popular Auction House located in 56 Van Riebeeck road ,Ga-Mokopane listed under Company in Ga-Mokopane , Auction House in Ga-Mokopane ,

Contact Details & Working Hours

More about Vleissentraal Bosveld

Vleissentraal is reeds meer as 80 jaar sinoniem met veebemarking in Suid-Afrika. Die maatskappy spog met 'n lang geskiedenis wat getuig van 'n aktiewe rolspeler in die georganiseerde landbousektor.

Vleissentraal het ten doel om die maksimum waarde van lewendehawe, wild en eiendom vir beide die koper en verkoper te onderhandel met billike terme en voorwaardes. Die gebruik van tegnologie verseker 'n vinnige en akkurate diens.

'n Gemiddeld van 1600 veilings word jaarliks deur Vleissentraal gehou, wat die maatskappy as professionele bemarker en kenner op die gebied van veilings onderskei. Bekwame en kundige bemarkers verseker dat beste pryse behaal word, terwyl betaling op die dag van die veiling geskied. Terme word aan goedgekeurde kopers gebied.

Of u dus die koper of verkoper is, die voordele van 'n veiling wat deur Vleissentraal uitgevoer word, is vanselfsprekend:
*Onmiddellikheid van betaling
*Markverwante pryse en medeinging
*Professionele diens
*Reputasie van die maatskappy sorg vir kliënte met goeie gehalte lewendehawe, wild en eiendom.

Map of Vleissentraal Bosveld