Vleissentraal Bethlehem

98 Cambridge Street, Bethlehem, 9700 ,South Africa
Vleissentraal Bethlehem Vleissentraal Bethlehem is one of the popular Auction House located in 98 Cambridge Street ,Bethlehem listed under Company in Bethlehem , Auction House in Bethlehem ,

Contact Details & Working Hours

More about Vleissentraal Bethlehem

Company Overview
Vleissentraal is reeds meer as 80 jaar sinoniem met veebemarking in Suid-Afrika. Die maatskappy spog met 'n lang geskiedenis wat getuig van 'n aktiewe rolspeler in die georganiseerde landbousektor.

Vleissentraal het ten doel om die maksimum waarde van lewendehawe, wild en eiendom vir beide die koper en verkoper te onderhandel met billike terme en voorwaardes. Die gebruik van tegnologie verseker 'n vinnige en akkurate diens.

'n Gemiddeld van 1600 veilings word jaarliks deur Vleissentraal gehou, wat die maatskappy as professionele bemarker en kenner op die gebied van veilings onderskei. Bekwame en kundige bemarkers verseker dat beste pryse behaal word. Terme word aan goedgekeurde kopers gebied.

Of u dus die koper of verkoper is, die voordele van 'n veiling wat deur Vleissentraal uitgevoer word, is vanselfsprekend:
•Markverwante pryse en mededinging
•Professionele diens
•Reputasie van die maatskappy sorg vir kliënte met goeie gehalte lewendehawe, wild en eiendom

Map of Vleissentraal Bethlehem