Ons bied U kind die beste leerplanne van "Blitsige Breintjies" aan en ook die buitengewone wat nie maklik by 'n Pre-Primêre Skool gevind word nie. Kom kyk gerus wat ons aanbied.
Ons bied gesonde etes aan vir die kleuters en ook gereelde vars vrugte lekker vrugtesap of koeldrank ens... Alles word daagliks vars bestel en lekker etes gemaak deur ons kombuis personeel.
Super Kids sal van Januarie 2016 af ook beskikbaar wees om U kleuter bekend te stel en te help ontwikkel op die volgende gebied:
* Krieket
* Rugby
* Golf
* Tennis
* Sokker
* Gimnastiek
* Hokkie
* Netbal
* Atletiek
Meer besonderhede is by die kantoor beskikbaar.