Vakansie Akkommodasie Beskikbaar Op Hartenbos .

KAAP DE GOEDE HOOP LAAN, Hartenbos, 6520 ,South Africa
Vakansie Akkommodasie Beskikbaar Op Hartenbos . Vakansie Akkommodasie Beskikbaar Op Hartenbos . is one of the popular Real Estate located in KAAP DE GOEDE HOOP LAAN ,Hartenbos listed under Real estate in Hartenbos , Vacation Home Rental in Hartenbos ,

Contact Details & Working Hours

More about Vakansie Akkommodasie Beskikbaar Op Hartenbos .

VAKANSIE AKKOMMODASIE BESKIKBAAR OP HARTENBOS!!

Baie gewilde en bekende kompleks klipgooi van Hartenbos strand. In die middel van al die vakansie aktiwitieite en ATKV vakansie vermaak, loopafstand van ALLE geriewe.

3 Slaapkamer, 1 badkamer Loft selfsorg eenheid beskikbaar.
Kan minimum 6 slaap, maar kan voorsiening gemaak word vir nog 2 persone.
Braai op die balkon terwyl jy die Outeniqua berge bewonder en gedeeltelike see-uitsig kan geniet.
Die kompleks het ook sy eie swembad en braaigeriewe wat gebruik kan word.
Onderdak parkering asook plek vir een sleepwaantjie.


Beddegoed word voorsien
Bring eie handdoeke

Eenheid beskik oor
*wasmasjien
*mikrogolf
*TV
*DSTV Konneksie ( bring eie dekodeerder)

Epos my by adelestemmet@yahoo.com vir meer inligting en tariewe.
Besprekings langer as 10dae teen afslag tarief!

Map of Vakansie Akkommodasie Beskikbaar Op Hartenbos .