Vaalwater Rivier Oord

Old Ellisras Road, Vaalwater, 0530 ,South Africa
Vaalwater Rivier Oord Vaalwater Rivier Oord is one of the popular Campground located in Old Ellisras Road ,Vaalwater listed under Hotel in Vaalwater , Fishing in Vaalwater , Sports Bar in Vaalwater , Driving Range in Vaalwater ,

Contact Details & Working Hours

More about Vaalwater Rivier Oord

Vaalwater Rivier Oord is geleë op die walle van die Magol Rivier, 2km buite Vaalwater op die Thabazimbi pad.
Die oord beskik oor 7 selfsorg chalets, karavaan park en kampeer area.
Die Funksie venue kan tot 200 persone hanteer en beskik oor n kontantkroeg en ligte ete restaurant wat daagliks oop is vir dagbesoekers.

n Spatpoel, speelpark, braaigeriewe en groot grasperke maak dit n lieflike plek vir gesinne om te onstspan. Swartbaars/Bass visvang vir die manne en netjiese akkomodasie vir die vrouens maak dit n lieflike plek om weg te breek. Paintball en Golf dryfbaan op die terrein beskikbaar.

Jaarlikse Veteraan Fees word in September hier aangebied, ons privaat museum is oop vir publiek gratis en meer ou trekkers as gewoonlik!

Die Oord is ook die bymekaarkomplek van die Vaalwater Voortrekker kinder groep.

Besprekings by Jan
0825667772

Map of Vaalwater Rivier Oord