Dié gemeente was op 11 November 2016 om 20h00 'n volle 108 jaar oud.
Ons huidige predikant is Ds Jetro Cloete. Hy is sedert 2012 in die gemeente en is 'n boorling van Mariental, Namibië. Hy is 'n jongman met 'n innoverende denkwyse en is tans besig om ons gemeente op n vars nuwe rigting te plaas.
On 11 November 2016 at 20h00, this congregation turned 108 years old.
Our current preacher is Rev. Jetro Cloete who has been with us since 2012. He is originally from Mariental, Namibië. He is still a young man with innovative thinking and is taking our congregational on a new and fresh path.