Uilskuiken

Modimolle, Nylstroom, 0510 ,South Africa
Uilskuiken Uilskuiken is one of the popular Local Business located in Modimolle ,Nylstroom listed under Local business in Nylstroom ,

Contact Details & Working Hours

More about Uilskuiken

As 'n klein(erige) dogterjie, het my ma my geleer hekel. Ek dink ek was seker nog op Laerskool gewees... Ek het ook 2 oumas gehad wat kon gebrei het (ek kan net so bietjie brei - niks fansie nie)
Ek en een van my beste vriendinne van Hoƫrskool, Lina, het toe later jare baie nagte om gesit en hekel as haar man gaan visvang. Maar toe was dit net 'n tydverdryf gewees om ons uit die moeilikhed te hou.
So 5 - 6 jaar gelede trek ek en die Liefde toe weg uit Pretoria, Potgietersrus toe, en ek begin allerhade goed maak vir 'n ekstra inkomste, o.a. hekel ook. Na baie dinge maak en probeer het hekel toe maar die oorhand oor my gekry. Nou het ek 'n semi-permanente wol-manie en hekel-verslawing.
Ons bly nou tans in Nylstroom, wat gelukkig darem 'n wol-winkel het wat my uit my verknorsig kan help as ek ontrekkings simptone ontwikkel. Nogsteeds hekel ek nagte om, maar ongelukkig sonder my hekel-maatjie van Pretoria.

Map of Uilskuiken