Ons gee klere items 'n tweede kans. Ons koop en verkoop goeie gehalte tweedehandse baba, kinder, dames en mans klere.
Bring gerus klere items jy graag wil tweedekans gee en ons verkoop dit namens jou.
Of kom loer deur al ons pragtige uitgekieste klere items en kry vir jou klerekas nuwe items vir lekker goedkoop.