Transform

228 Van Riebeeck Ave, Lyttelton, 0157 ,South Africa
Transform Transform is one of the popular Religious Organization located in 228 Van Riebeeck Ave ,Lyttelton listed under Church/religious organization in Lyttelton ,

Contact Details & Working Hours

More about Transform

Ek het gekom sodat julle die lewe kan hê, en dit in oorvloed. - Jesus

Die Transform Sentrum vir Lewensvernuwing se doel is om die lewens van mense in die Centurion en Pretoria area deur middel van toepaslike en opwindende kursusse, konferensies en seminare te verryk en te vernuwe.

Ons bied vier soorte kursusse aan:

Bybel en Teologie – Kursusse wat belangstellendes meer inligting gee oor die Bybel en hoe die Bybel God aan ons openbaar.

Spiritualiteit (Geloofsvorming) – Kursusse wat mense help om hulle verhouding met God te verryk en te verdiep.

Gemeentebediening – Kursusse wat gemeentelede en enige ander belangstellendes toerus vir hulle dienswerk as dissipels van Jesus Christus.

Lewensverryking – Kursusse wat mense help om voluit te lewe.

Map of Transform