Top Slaghuis

4 Bayford Street, Ventersburg, 9450 ,South Africa
Top Slaghuis Top Slaghuis is one of the popular Butcher Shop located in 4 Bayford Street ,Ventersburg listed under Food/grocery in Ventersburg , Butcher in Ventersburg , Wholesale & Supply Store in Ventersburg ,

Contact Details & Working Hours

More about Top Slaghuis

Ons is geleë langs die N1,slegs +- 150m in die dorp in,aan die Total kant van die dorp.

Top Slaghuis is die vervaardigers en verspreiders van Brutal Biltong en word sover as Potchefstroom in die NW provinsie ,Bethlehem en Ficksburg in die Oos Vrystaat,Colesberg en Graaff-Reinette in die suide en Upington en Kuruman in die weste ,Kroonstad en Kroonvaal in die noorde en alle dorpe en stede tussen in,versprei.

Ander produkte wat ons ook in spesialiseer sluit in:
* Biltong * Biltong bites * Biltong blare
* Chilli bites * Chilli blare * Droeë wors
* En vele meer

Vir verspreiding of aflewering in u omgewing kontak gerus vir:
Johan van Vuuren 0829069060 of
Suzette Wasserman 0828507864
of die verbyganger kontak die
Slaghuis 0576514215 om solank iets te bestel.

Dit is nou baie veilger om in en uit die dorp te kom na die nuwe oorweë en verby pad gebou is,die hoof verkeer op die N1 word glad nie meer gekruis nie.Volg slegs die inligtings borde by die ingange van ons dorp.

Kom besoek ons gerus vir die beste biltong en byprodukte in die land en verseker langs die N1,en kom bederf uself met versnapperinge om die lang pad korter te maak.

Die vriendelike personeel sal u op die hande dra in die tyd wat u by ons spandeer en u besoek sal alreeds soos n vakansie voel.

Ons sien uit daarna om u te bedien

Top Slaghuis personeel

Map of Top Slaghuis