Tarentaalpan

R510, Thabazimbi, 0380 ,South Africa
Tarentaalpan Tarentaalpan is one of the popular Sports & Recreation Venue located in R510 ,Thabazimbi listed under Event Venue in Thabazimbi , Attractions/things to do in Thabazimbi ,

Contact Details & Working Hours

More about Tarentaalpan

So loop ons storie...

Drie en twintig jaar gelede het ‘n kinderlose egpaar van die gemeente Vliegepoort – Meester Botha en sy vrou Ellie – die plaas Tarentaalpan aan die Nederduitsch Hervorm-de Kerk nagelaat. Hierdie beminde egpaar kon self nooit kinders hê nie, maar het ‘n groot liefde vir kinders gehad. Hulle was albei jare lank onderwysers by Laerskool Thabazimbi.

Hulle droom was dat díe plaas as jeugkamp-terrein ontwikkel word. Nou, baie jare later het hierdie droom waar geword.

Die jeugkampterrein is ‘n projek wat gerealiseer het deur die jaarlikse Apiesdoring Karnaval, altyd die eerste Saterdag van Augustus, wat die Hervormde Gemeente Vliegepoort aanbied.

Fondse om dit te finansier kom grootliks daaruit. Verskeie lidmate van die gemeente het egter ook skenkings gemaak of bydraes gelewer. Ons opregte dank ook aan die Raad van Finansies vir hulle hulp en ondersteuning in hierdie verdienstelike saak.

Map of Tarentaalpan