MUSIEKLESSE:
Klavier, keyboard, sang, beginner kitaar, orrel (Teorie ingesluit by alle lesse)
SPRAAK EN DRAMA AFRIGTING
Redenaars, Drama, Kunswedstryd
STUDIO:
Backtracks, Komposisie, Opnames (Musiek en Drama), Finale meng.
SKRYF:
Afrigting vir die skryf van toesprake, kreatiewe skryfkuns
WERKSWINKELS:
Redenaars, Drama, Musiek
OPTREDES:
Funksies (Manne/Dames tee's ens)
"Live" optredes (vir DJ kontak ons vir verwysing)