Surita Marais Prokureurs is 'n firma wat uit 'n kliënt-gebaseerde perspektief regshulp bied. Dit beteken dat koste effektiewe, relevante en hoë gehalte regshulp gebied word wat gekoppel is aan die kliënt se verwagtinge.
Die firma het meer as 15 jaar ondervinding gelei deur Surita Marais. Sy is die konstante dryfkrag wat die strekking en siel van die firma se flam stook.
Haar insig, ondervinding en passie vir die reg grond die firma op vaste morele en finansiële standarde.