Stukki Hemel Venue Hire

8 Von Willich Street, Bronkhorstspruit, 1020
Stukki Hemel Venue Hire Stukki Hemel Venue Hire is one of the popular Event Planner located in 8 Von Willich Street ,Bronkhorstspruit listed under Event Planner in Bronkhorstspruit ,

Contact Details & Working Hours

More about Stukki Hemel Venue Hire

'n Stukki Hemel Onthaal Oase is geleë, slegs 2km uit Bronkhorstspruit, 50 km oos van Pretoria in die Versterpark area op 'n pragtige boom en tuin ryke hoewe. Baie maklik bereikbaar vanaf enige roete (geen grond pad nie).
'n Stukki Hemel onthaal oase het ontstaan uit 'n unieke populier bos wat ook die Boskapel genoem word waar die seremonies plaasvind en ook ingekorpereer is in die hoof grasdak onthaal saal wat 'n sprokiesagtige atmosfeer skep.

Map of Stukki Hemel Venue Hire