Ons verhuur springkastele en op hierdie bladsy is fotos en pryse beskikbaar. Ons laai ook fotos van partytjies en funksies op sodat mammas en pappas ook toegang het tot fotos van hul kinders. Kontak ons gerus, ons pas in by jou partytjie reelings!!
Helium ballonne ook nou beskikbaar!
Ek is ook nou 'n agent vir Acorn kids, asook Sandart.
Kontak my gerus vir enige navrae 0604382880